Strand 302
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strand 302 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of toeriste wat die Moederstad wil verken, aangesien dit loopafstand vanaf baie geriewe is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet toegerus. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel is langs 'n gimnasium, winkels en restaurante. Dit bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede in die stad, soos museums, die CTICC, kunsgalerye en nog meer. Die bekende V&A Waterfront is net 3 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Strand 302 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 15
Jaar gelys 5
Ligging
- Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 36, Kaapstad se sakekern, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom