Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Woonstel in Gouritz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 29, 10 Gourits Villas, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strand Woonstel in Gouritz bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende in 'n veilige kompleks in Gouritz.

Hierdie woonstel op die grondverdieping is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie 2 slaapkamers gebruik die badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-eenheid het 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele . Daar is ook buitebraaigeriewe.

Die kompleks is naby verskeie plaaslike winkels en restaurante, 350 m van die getypoel en 600 m van die hoofstrand af.

Gaste moet asb. hul eie kussings, beddegoed en handdoeke saambring. Die beddens is slegs met matrasbeskermers oorgetrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Woonstel in Gouritz sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Strand Woonstel in Gouritz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Retiefstraat 29, 10 Gourits Villas, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Woonstel in Gouritz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 29, 10 Gourits Villas, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b77a27bb1318e9eeff3cacbfbcb933af8f4584dd726822aab39fbe370c6712dc90816dc598f7776803081e599d27370afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 29 Retief Street 10 Gourits Villas 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.352866757487 21.877447144566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem