Strandfontein Apartment
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 49 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Betsie D - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Betsie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gerieflik en netjies.
Die wooneenheid is pragtig ingerig met alles wat mens nodig het. Klein "agterplaas" en stoepie om te braai. Baie spasie. Onthou net om eie DStv-kaart saam te neem soos by beskrywing op die webtuiste genoem word.
Jacques V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacques V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende waarde vir geld.
Ons het die akkommodasie en gasvryheid vreeslik baie geniet. Baie skoon en netjies. Die kombuis het alles wat ‘n mense kan nodig kry. Geen negatiewe punte van ons kant af nie. Ons sien uit om weer Strandfontein Apartment te besoek.
Martie D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend.
Verblyf het waarde vir geld gebied. Die gasvrou, Hessie, het ons baie welkom laat voel. Alles was baie netjies en skoon. Alles wat jy moontlik wou gebruik was ook in die woonstel. Die woonstel was ook baie veilig. Het alweer bespreek vir volgende jaar!
Chereen Z - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chereen Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very comfortable with more than you will ever need.
The accommodation was more than we expected and great value for money. It was like going from home to home. It has a homely feel as opposed to a beach house feel. It was perfect for what we required.
Juritha H - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juritha H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Waarde vir geld.
Fantastiese blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Wynand B - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wynand B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies, skoon.
Baie netjies, skoon en ruim huis met was- en drooggeriewe.
Jeanette C - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanette C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het laat aangekom, maar was nog steeds hartlik verwelkom. Groot, netjies, goed-toegeruste en veilige huis. Waarde vir geld.
Heerlike groot eenslaapkamerwoning in 'n netjiese vakansiedorpie aan die Weskus. Die huis is volledig toegerus en luuks gemeubileer. Ons het laat aangekom, maar was nog steeds hartlik verwelkom.
André P - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
André P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangename verblyf.
Baie vriendelik ontvang, luukse en baie netjiese verblyf.
Dennis G - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dennis G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Surfing in Starndfontein.
Wow! What a nice place. Thanks for the friendly welcome and help. This accommodation is one of the best we have used. The facilities are excellent and the bed was great.
Lloyd W - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lloyd W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit is 'n uitstekende blyplek, stil en rustig.
Die woonstel is baie netjies en groot ons het baie lekker gebly sal dit beslis aanbeveel.
Dirkie T - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirkie T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi en skoon plekkie.
Baie netjiese, skoon plekkie met alle denkbare geriewe. Ons is goed ontvang deur Hessie en sy was altyd vriendelik en behulpsaam. Die dubbelbed is volgens ons mening nie in 'n goeie toestand nie en behoort vervang te word.
Peter L - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Peter L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig.
Baie mooi en waarde blyplek.
Henk D - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henk D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlike stil en rustige omgewing.
Die woonstel is baie skoon en netjies, met hoë gehalte afwerking en meubels. Dis geleë op die kant van die dorpie, so dis ongelooflik stil en rustig daar.
Keyter B - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Keyter B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Die verblyf is 5 ster gehalte en die eienaars is ook 5 ster!
Joan L - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joan L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het heerlik gebly en dit terdee geniet.
Strandfontein Apartment is uitsonderlik goed toegerus, netjies, skoon en lekker ruim.
Jaco V - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jaco V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker.
Goed en vriendelik ontvang gewees. Hessie was baie behulpsaam. Plekkie was netjies en skoon. Ons slaap graag weer daar.
Willem P - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willem P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike verblyf. Sal definitief weer wil gaan.
Hierdie verblyf kan regtig aanbeveel word.
Ronell C - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronell C
Saam met vriende
Luuks, netjies en rustig.
Strandfontein Apartment is baie luuks en netjies. Indien jul vir 'n paar dae gaan oorbly, maak voorsiening vir al jul behoeftes aangesien daar geen winkelsentrum in Strandfontein is.
Linda F - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Linda F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige plek, beste toegerus wat ek nog gesien het!
Pragtige, skoon plek, met elke denkbare gerief! Afwerking en decor is pragtig, en baie aandag gegee aan selfs kleinste dingetjies. Daar is absoluut niks wat jy kan benodig in die kombuis, wat nie daar is nie! Mens kan hier bly sommer vir 'n hele maand, ons twee aande was heeltemal te min!
Niek B - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Niek B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beter as by my eie huis.
Die eenheid was netjies en het al die geriewe en meer gehad as my eie huis. Die huis was baie skoon en ons gasvrou was baie behulpsaam. Sal enige tyd terug gaan.
Samantha E - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Samantha E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit voel soos 'n huisie wat met sorg versier is, net vir jou!
Die woonstel is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry! Heerlik gebly!
Leon S - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leon S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend!
Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Alles was perfek! Ons sal definitief weer kom!
Pieter B - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf was aangenaam.
Die woonstel was baie netjies, en is goed toegerus. Die dubbelbed is egter nie meer in 'n goeie toestand nie, en behoort vervang te word.
Alta B - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alta B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut fantasties!
Ons is hartlik en vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel in 'n pragtige, skoon en smaakvol gemeubileerde huis. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Alta V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alta V
Gesin met klein kinders
Skoon, netjies alles wat nodig is.
Goed geleë, alles wat nodig is.
Damaris K - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Damaris K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasmagories.
Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die huis met al sy benodighede was asemrowend. Ek het baie van die eetgerei gehou. Die gasvrou was baie besorg oor ons en dit het ons baie veilig laat voel. Sal enige tyd weer daar bespreek.
Len R - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Len R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties
Baie lekker. Alles en nog wat, was in die blyplek beskikbaar. Netjies, skoon en perfek. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.
Rian B - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rian B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangenaam verras!
Pynlik netjies, skoon en agter mekaar plekkie! Ons sal verseker weer daar gaan draai, maar beslis vir 'n langer tydperk!
Hester V - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hester V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Lieflike ruim huisie met byna alles waaraan jy kan dink!
Kiewiet B - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kiewiet B
Gesin met klein kinders
'n Heerlike ontspanne tyd.
Pragtig en sinlik. Was 'n groot verassing om so 'n netjiese en ruim plekkie te kon kry. Niks is beknop nie. Sal die plekkie sterk aanbeveel.
Audrey B - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Audrey B
Enkelreisiger
Baie netjies, volledig toegerus, privaat en baie stil
Netjiese, volledig toegeruste wooneenheid wat privaat en stil is.
Jan M - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beste gastehuis wat ek nog ooit in tuis gegaan het.
Baie tevrede met ons verblyf. As ek 10 sterre kon gee, sou ek. Eienaar baie baie vriendelik, gaan uit pad om mens te laat tuis voel. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.
Brendon G - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brendon G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lieflike woning.
Baie netjiese ingerigte woonstel, goeie smaak en veilig met vriendelike eienaars.
Marietjie S - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marietjie S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker.
Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en welkom geheet. Na vele reise in verskillende gastehuise is die plek uistaande! Die woonstel is baie skoon, goed gemeubileer, en ruim, alles wat 'n vrou nodig het is in die kombuis! Ons sal die plek aan al ons vriende en kennise aanbeveel. Die rustigheid, stilte, vriendelike eienaars, sal maak dat ons weer kom.
Joanet S - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Joanet S
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Goed ingerigte eenheid met baie spasie.
Ons was vriendelik verras oor hoe groot hierdie eenheid is!
Leanne S - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leanne S
Saam met vriende
Gemaklik.
Cute, the foto's doen dit eintlik nie gestand nie. Jy kry meer as wat jy dink. Rustig, the perfekte wegbreek. The restaurant by die strand se kos is heerlik.
Comfortable.
Cute, the photo's really doesn't do it justice. You get more than what you bargain for. Peaceful, the perfect getaway. The restaurant's food at the beach is divine.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Brandt V - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brandt V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ruim, goed toegeruste eenslaapkamer-wooneenheid met luukse meubels op vakansiedorp.
Die ruim wooneenheid met luukse meubels en baie volledige kombuis voel soos 'n groot huis. Kort net vol DStv en internettoegang (WiFi) om 'n heerlike vakansiehuis te wees. Klein probleem dat radio nie krag het nie.
Deidre Z - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deidre Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was 'n wonderlike tyd en die gasvryheid is van top gehalte.
Ons het dit terdeë geniet.
Lucinda D - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lucinda D
Dit is 'n baie lekker, netjiese, ruim woonstel met als wat mens nodig het en lieflike, gasvrye mense.
Ons is baie welkom ontvang deur baie gawe mense. Die woonstel is baie mooi en groot met alles wat mens moontlik kan nodig kry en meer. Dis baie netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly. Dis ook ideaal vir iemand wat vir 'n langer tydperk slaapplek soek, juis oor al die geriewe.
Hannes C - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hannes C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige woonstel, ruim en ten volle toegerus.
Ons was baie vriendelik ontvang en die woonstel was in puik kondisie. Dit was 'n wonderlike ervaring en as ek weer in Strandfontein kom sal ek weet waar ek gaan bly.
Adam T - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adam T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beslis meer gekry as verwag!
Sien die sterre.
Sune B - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sune B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Ek sal die woonstel vir enige iemand aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang en alles was baie netjies en skoon. Alle geriewe is daar wat jy nodig het!
Ronel H - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik.
Baie lekker groot. Daar's alles wat mens verwag van 'n selfsorg-eenheid en baie meer. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.
Alwyn V - Sep 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alwyn V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die gasvrou was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.
Die woonstel voel eerder soos permanente verblyf as oornag akkommodasie. Alles is skoon en netjies en dit is duidelik dat daar moete gedoen word om oornag besoekers op die heel beste manier te akkommodeer. Die sitkamer en slaapkamer se meubels is luuks en gerieflik. Ons was baie tevrede met alles.
Alta T - Aug 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alta T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was 'n baie aangename ervaring!
Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie netjies met alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie. Ek sal beslis weer daar tuis gaan as ons in die omgewing kom.
Fransiena V - Jul 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Fransiena V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gasvryheid en behulpsaamheid!
Ek sal beslis weer terug gaan in die somer nie dat winter 'n slegte tyd is nie. Dit is baie lekker en rustig geen bekommernis oor geweld of diefstal. Dit was en is beslis 'n huis weg van jou huis.
Liezel L - May 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liezel L
Gesin met klein kinders
Fantastiese verblyfplek.
Wonderlike verblyf gehad en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel! Netjies, ruim en perfek.
Phillip J - May 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Phillip J
Gesin met klein kinders
Seker een van die skoonste en lekkerste plekkies waar ons nog gebly het!
Ons was vriendelik en warm ontvang, die akkommodasie was silwerskoon. Geen geraas of dinge wat jou steur nie. Als wat jy mag benodig is daar en jy moet maar net jou kleretas pak en kom uitrus by hierdie lekker skoon en vriendelike plekkie. Ons sal beslis weer 'n draai daar gaan maak!
Mariaan M - Mar 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mariaan M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie goeie verblyf! Netjies, veilig, waarde vir geld, vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.
Ons het heerlik in 5-ster verblyf gekuier. Kom beslis weer!
Gaste wat na Strandfontein Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |