Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkiewiet 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandkiewiet 1 is 'n lieflike, knus vakansie-suite in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die suite grens aan die eienaar se huis en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die eenheid sluit 'n omsetter met batterye in wat sorg dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Verder het die eenheid ook 'n Nespresso-masjien, 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi.

Buite is daar 'n tuinbankie en 'n tafel waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel langs die eenheid is beskikbaar. Die eenheid is binne loopafstand van die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandkiewiet 1 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Strandkiewiet 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandkiewiet 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf814aa5a9a8aad2f8127eb8e7bb4e6902960405e0f578e2d92937bc0a535f6f0ee227c474fb37d996c9945c27e74d464abc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 24 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982451120564 17.882319688797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem