Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkiewiet 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandkiewiet 2 is 'n lieflike, knus vakansie-eenheid in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike oornagverblyf. Die suite grens aan die eienaar se huis en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat oornagverblyf soek. Die eenheid sluit 'n omsetter en batterye in wat sorg dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ‘n en-suite badkamer met ‘n stort, wasbak en ‘n toilet. Linne, handdoeke en seep word voorsien.

Dit het ook ‘n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkering in 'n motorhuis is beskikbaar. Die eenheid is loopafstand van die strand. Daar is ook tuinmeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandkiewiet 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Strandkiewiet 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandkiewiet 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ca5068f0377b8b1e542e9ea6dd63e2d013acbedcb7df8db409aeabe5f14843c4e786246eb5b6be6b6bfc5c040b208915a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 24 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock Estate 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.982376093372 17.88234245489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem