LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Selfsorg in Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantastic stay and we shall be back. The onboarding process was seamless. The communication from the host was timely, helpful and professional. The accommodation was easy to find and exactly as the advert presented itself; in fact, there was so much more on offer. An absolutely fantastic few days relaxing in very clean accommodation with beautiful linen; there is nothing that these hosts have left out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Thank you very much for the review and for being great guests, highly appreciated.

Saretha B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek vir wegbreek en rus. Dit was ongelooflik lekker, so lekker gerus, en sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Noelien B
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte rusplekkie. Stilte, voëls, natuur en vriendelike mense, net wat die siel benodig. Ons gashere het na alles omgesien en nog meer, en ons het die tyd terdeë geniet. Ons mis die koel aande, net nie soveel die wind nie. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die geleentheid om jul gashere te kon wees. Dit was 'n voorreg.

Fanie W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect stay. I recently stayed at Strandloper @ Moeriesbaai and had an amazing experience! The unit was clean and comfortable, owners were friendly and helpful, and the location was perfect. Highly recommend for anyone looking for a great place to stay. 5 stars isn't enough!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Thank you, it was great receiving you. You were great guests.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker. Mooi skoon met alles wat nodig is en vriendelike behulpsame gasheer/vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Alrika V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Tuiste weg van die huis. Ons het 10 nagte deurgebring in hierdie uiters goed toegeruste, pragtige en baie gemaklike eenheid. Die gashere laat jou dadelik tuis voel – asof jy by jou eie huis aankom. Dit is die mees gemaklike verblyf wat ons nog ooit beleef het, en ons sal dit met vrymoedigheid vir enigeen aanbeveel. Ons sal ook beslis nie skroom om self weer terug te keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoer, Alrika. Dit was 'n voorreg en plesier om julle te ontmoet. Julle was wonderlike gaste.

Alida S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Was pragtig, netjies, knus! Baie gasvry eienaars! Sal weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflike mooi! Ja, dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.

Ané M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker, ons het dadelik tuis gevoel! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Viljoen
Strandloper @ Moeriesbaai
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle sulke wonderlike gaste was, Ané, ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Viljoen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9dd6ef327caf8fe929514b6b54a18d29fcac9e1a79ba55a645e41b494e644d19f41229fa845978e775ca5717835115a10f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-23:00 10:00 -32.9812203964 17.885278165341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang