Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper Cottages

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Strandloper Main
Selfsorg
Strandloper Annex
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.
Strandloper Loft 1
Slegs verblyf
Strandloper Loft 2
Slegs verblyf
Huisreëls

Gaste kan by die Sandpiper Sport- en Ontspanningsentrum, die basis van Sandpiper Cottages, aanmeld waar die eienaars jou sal verwelkom en jou na jou kothuis sal lei.
Rook in die verblyf is verbode.
Daar is nie winkels in Boggomsbaai nie, gaste moet asb. hul voorraad voor aankoms koop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom-sirkel 3, Boggomsbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4c8cfe8b5fd8a189a560e18311bb250998785f9223a860bbfd65f3370b3506a3d18229a3bedd2ee1491bdf1b778be634e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 3 Keurboom Circle Boggoms Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.264732069673 21.908161321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem