Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Streams Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Streams Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zakaria M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakaria M
Gesin met klein kinders

The best holiday we ever had, Dankie Streams Cottage.

The best holiday we ever had, the location and beach, and Herman and Karin were very welcoming and attentive to our requests. Dankie, we felt like we made friends with them. Hulle is baie bedagsame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

It was an absolute pleasure having you here! Such polite and friendly guests, so much so that we did not want you to leave. Hope to see you soon again. Much love, Herman & Karin

Streams Cottage
Oonsie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oonsie B
Gesin met klein kinders

Wonderful little cottage!

A lovely sunny little cottage, with beautiful views and a wonderful meditative back garden and pond. Also a fabulous roof deck! Even better than the photos suggest!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

It was a pleasure having you here. Hope to see you again!

Streams Cottage
Christiaan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan W
Enkelreisiger

Very nice accommodation.

The accommodation was very good and I enjoyed the peaceful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

Thank you so much, Christiaan. It was a pleasure having you here. You are the perfect guest, who left our apartment neat and clean. Much appreciated.

Streams Cottage
Quinton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met vriende

Plek is baie netjies en mooi. Baie gemaklik, skoon en rustig.

Herman is baie nice en vriendelik, baie goed ontvang, plek is baie mooi en skoon. Rustige area en stapafstand van die see met baie mooi staproete in berge en na see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

Baie dankie Quinton. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Streams Cottage
Francois H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Skoon en netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

Dankie Francois. Julle is welkom om weer te kom kuier! Groete, Herman.

Streams Cottage
Bennie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik, lekker.

Lekker gekuier. Herman en Karin was vriendelik. Die huisie het alles in wat nodig is. Rustige en stil omgewing. Alhoewel dit gereën het die naweek, het ons nogsteeds lekker gekuier. Ons sal definitief weer daar bly. Ek beveel die huisie aan vir almal wat wil ontsnap uit die stad na 'n rustige "plaasatmosfeer".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

Dankie Bennie. So bly julle het julself geniet. Kom kuier gerus weer. Mooi loop.

Streams Cottage
Matt J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt J
Saam met vriende

Great stay. Friendly hosts.

Great accommodation with welcoming hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Streams Cottage se terugvoer

Thanks Matt. Welcome any time.

Streams Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clode-straat 3024, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf93cf5d80bad0ab22a4952737b3e54f918ca5cf5c36844350bcfe533f552d102a1f254fa955a28aa96acc1a87b47e8754c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3024 Clode Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.353835954218 18.927075009718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem