LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strelitzia Guest House | LekkeSlaap
+24

Strelitzia Guest House

7 resensies
Gastehuis
Dubbel- of 2-enkelbedkamer
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Kamer met 2 enkelbeddens met badkamer (net stort). Elke kamer het 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

R100 ekstra vir 'n vierde persoon in die gesinskamer. Ontbyt: R70 per persoon Lugversorging: R50 per dag

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf R938
per eenheid
Beskrywing

Die gesinkamer is beskikbaar in die volgende kombinasie: 2 kamers met 3 enkelbeddens, 1 kamer met 1 enkelbed en 1 dubbelbed.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die bed.

Belasting en Ekstras

R100 ekstra vir 'n vierde persoon in die gesinskamer. Ontbyt: R70 per persoon Lugversorging: R50 per dag

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Lategan Pad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTZlZTczLTdhZWQtNDIzZi1iMjhkLTFiOTczMjNhZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 4 Lategan Road Welkom 9459 Vrystaat 086 999 0018 10:00-20:00 09:00 -27.987573652612 26.726711582838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!