Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroom Op

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Stroom Op
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Emerald V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerald V
Saam met vriende

Baie huislike verblyf.

Die wisseling van die getye is heerlik om dop te hou vanaf die stoep. Daar is ook volop voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld, perfekte ligging. Definief 'n plek waar jy net kan ontspan.

Stroomop is 'n ouerige, netjiese en baie ruim huis wat baie sentraal geleë is. Alles wat jy benodig is in die huis. Kuier/braai gedeelte langs die rivier is net amazing. Ons gaan baie weg vir naweke ens, en Stroomop is sover definitief een van die lekkerste. Ons was baie hartseer om op te pak en terug huistoe te kom. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, mesmerizing views.

A most enjoyable stay as always. Beautiful location. Stroom Op is starting to feel like a second home to us. One of my favourite places to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, gerieflik, skoon en netjies.

Sal verskeer weer die huis huur, ons het baie lekker gekuier. Alles wat jy benodig, is in die huis. Die uitsig is asemrowend, lekker braai-area en dit is pet friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroom Op se terugvoer

Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Stroom Op
Hilary G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilary G
Gesin met klein kinders

A family holiday with wonderful views of the lagoon.

We loved the views as the tide changed and the easy access to the lagoon. Perfect location to braai in the evenings in the garden whilst watching the sunset with the kids and dog playing in the water. The use of 2 canoes was much appreciated and a great way to explore. It's an old family holiday home so don't expect modern luxury but it's perfect for a great value family holiday and it's safe for kids to play in the water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon V
Gesin met tieners

Lovely location on the river.

A large house with a lot of space and character. Not modern but still everything we needed for a weekend away. Right on the river so our boys could fish and explore for hours. They allow pets so our dogs could come with which was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse D
Gesin met klein kinders

Heerlike dorp. Die huis kan doen met beter linne en algemene instandhouding.

Die huis is goed geleë by die rivier en die kayaks was 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rivier-uitsig baie mooi.

Binne oud en verwaarloos en nie baie skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag, vir 12 mense
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag, vir 12 mense
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg Oos 33, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1c8fcb1914b7ed3768ede2309871241c5ed774486a196100286237054ae199b49ae0bd3b233751d856eef3becf7072ab54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R4 333 per nag, vir 12 mense 8 5 1 5 33 Main Road East Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3652159 21.416305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem