Strubenkop Security Village Akkommodasie by Strubenkop Woonstel | LekkeSlaap
+8

Strubenkop Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 462, Strubenkop Security Village, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strubenkop Woonstel is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in die Strubenkop-sekuriteitskompleks.

Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n patio. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie, tee en 'n etenstafel. DStv, WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Strubenkop is net 4 km vanaf die Hatfield Gautreinstasie en die Universiteit van Pretoria, en 5 km vanaf Loftus Versveld-stadion en die Menlyn Winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Strubenkop Woonstel sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Proteastraat 462, Strubenkop Security Village, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 462, Strubenkop Security Village, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8SolDyOcxZyDurie74LkipwwMsv0hya8C7BiTPAKNd7KQnFGMz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 462 Protea Street Strubenkop Security Village 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.755046 28.268636
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za