10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bliss on the Bay is 'n selfsorghuis op die Langezandt Landgoed in Struisbaai. Die huis bied maklike toegang tot die strand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers sowel as 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die huis het 'n solderkamer op die boonste verdieping wat enkelmatrasse vir 2 kinders het. Die ander en suite-badkamers het storte. Daar is 'n babastoeltjie, bababedjie en veiligheidshek beskikbaar vir jong gesinne.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei weer na 'n stoep met gemaklike buitemeubels.
Die huis spog met 'n kuierarea buite wat 'n ingeboude braai, 'n buite-etenstafel en 'n uitsig oor die swembad en tuin het. Gaste het toegang tot veilige motorhuisparkeerplek, waar daar ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang