Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 101

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Studio 101
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie. Baie skoon en netjies. Gasvryheid uitstekend.

Baie lekker gebly. Baie oulike plekkie. Skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, smaakvol met aandag aan detail.

Baie stil en gevestigde omgewing en die eienaar was baie konsidererend. Die inklokprosedure is duidelik aan ons gekommunikeer. Die studio is smaakvol en interessant gemeubileerd en baie ruim. 'n Aanbeveling is moontlik om die WiFi-kode êrens in die studio beskikbaar te stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitri B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimitri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Studio 101 se terugvoer

Baie dankie. Kamer is baie netjies agter gelaat.

Studio 101
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 101, Wesbank, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0c4958c9a84584b5429320b03b4a44c57c9a84de2a6e31b6ecfb2959deac26e9e5023d5d23b4d38073759c72ce7bd17049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 101 Buitekant Street Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6004784 22.1960913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem