Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 12 @ The Dunes

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 192

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Studio 12 @ The Dunes
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marchel A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Ons het ons baie geniet. Dit is lekker rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Really enjoyed our stay.

Comfortable beds, clean room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariette P

Ongelukkig was die eenheid nie op standaard soos 'n jaar gelede nie.

Studio 12 was in 'n aaklige toestand. Baie oud. Ek wou glad nie die badkamer gebruik nie. Die toilet het gelek en vlekke was op die vloer a.g.v. die lek. Die stort was aan die kante aangepak. Die haardroër het nie gewerk nie. Die hele studio het 'n afgeleefde gevoel gehad, alhoewel die kamer skoon was. Die handdoeke was skoon maar oud en dun van al die was. Die eenheid waarheen ek die volgende dag geskuif het, was beter. Admin het dit uitgesorteer en my na 'n ander eenheid geskuif die volgende dag eers.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal ongelukkig nie weer daar bespreek nie.

Ek het Studio 12 bespreek, maar is in 'n ander kamer geplaas sonder om my te verwittig. Daar was soveel geraas die Vrydagaand tot na middernag by die klubhuis. Ek kon glad nie slaap nie. Van die gaste het die volgende dag die instansie verlaat a.g.v. die geraas. Kamers benodig 'n opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally-anne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sally-anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight.

Limited facilities. Very small space for food preparation. No wine or drinking glasses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Het 'n braai gemis. Die eenheid het nie 'n braai gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker klein plekkie vir twee mense, als wat jy nodig het, is daar.

Het baie lekker gebly by Studio 12, het my baie beïndruk, lekker by die swembad en stil en veilige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannette J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sannette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is enigste een in die ry met 'n braai. Almal maak gebruik daarvan voor jou voordeur.

Ander mense het heeltyd op jou stoepie geraas. By jou voordeur. Gerook en dit was regtig onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnathan Simon F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnathan Simon F
Saam met vriende

Clean peaceful.

The Dunes is a nice location for relaxing with a pool and beach. Accommodation is clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldyn D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We a very pleasant stay.

We had a very pleasant stay, the only recommendation for the unit is to have a fan or an air conditioning unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadwick S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Everything was nice. Just inform tenants not to put cell phones so loud after 18 :00 just to receive messages, it's irritating other than that it was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randow J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randow J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit is 'n baie rustige plekkie met die mooiste swembad. Net jammer ons kon nie swem nie wens die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely stay.

We enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xoliswa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Xoliswa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fair.

TV is off. We were not given clean sheets but we stayed for 2 days. No housekeeping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike, rustige, kommervrye, genotvolle vakansie.

Ons kuier sedert 1980 in Plettenbergbaai. Ons het as gesin, elke Desember-skoolvakansie kom kuier. Ons het altyd by vriende tuisgegaan. Soos die kinders groter geword het en ons ouer, het die kuier al minder geword. Ons vriendskapsbande het steeds behoue gebly. Ons was bevoorreg om saam met ons vriende hul ma se 95ste verjaardag te vier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal vir seker weer terugkom.

Die woonstelletjie is baie goed ingerig en toegerus. Al wat ons gemis het was 'n tafel waarby ons kon sit en eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Geen braai-area. Geen warm water, maar daar was beurtkrag.

Veilig en skoon. Maklik om sleutel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-anne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Baie netjies, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is baie basies. Oord is pragtig. Kamer reg langs swembad is wonderlik.

Daar kort asb. 'n seephouer in die stort. Geen handdoekhakle. Een kort reling vir 4 handdoeke. Tafeltjie in die badkamer asb. Ligte van die swembad skyn erg in deur die nag. Blinders help nie. Res was puik! Dit is opbouende kritiek/raad/versoek. Ons sal weer kom. Swembad is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, H12A en H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA701e43309c3f7d60e11334da5d0e37709184605b4e272cca9b1df2751d99d62bf97ec815c2459a90da01bcd7d7830af1c93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Main Street H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00954667812 23.422141909909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem