Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 23 - Huis Piron

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 23 - Huis Piron is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel op die eerste verdieping in Stellenbosch, 700 m vanaf Universiteit Stellenbosch en 8,8 km vanaf Jonkershoek Natuurreservaat.

Die eenslaapkamer-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n ontbythoekie met stoele het. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n slim-TV en gaste kan met hulle Netflix-besonderhede inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor 'n groot boom en die buurt. Veilige parkeerplek in die kelder op die perseel is beskikbaar.

Die woonstel is 'n gerieflike basis vanwaar gaste die restaurante, museums en historiese wynlandgoedere van die Kaapse Wynlande kan verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 38,5 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 23 - Huis Piron sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b7f1054735f9e21329cdc598888b4cab55c59cca8300517bd79abf8b8dc69e2e2cebd3adbea4a06c10d06fd37acf8f1e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 23 van Riebeek Street Huis Piron 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.936880326516 18.867305850332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem