Studio 25 @ The Dunes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 25 @ The Dunes is pragtige selfsorgeenhede in die veilige Dunes-oord in Keerboomstrand. Die eenhede is ideaal vir 'n wegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is. Die woonstel is met 'n batterystelsel en 'n omsetter vir ononderbroke kragtoevoer toegerus.
Studio 25 @ The Dunes is oopplan en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Studio 25 Only is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oord het 2 gemeenskaplike swembaddens en is 8 km vanaf Plettenbergbaai en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n nuwe stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 201
Jaar gelys 4
Ligging
- Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18