+13
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marcehll G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker kuier gehad, rustig en gemaklik. “Aangename en ontspannende week se. Ek hoop dit gaan goed met u. Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om terugvoering te gee oor my week se verblyf in die woonstel. Oor die algemeen was dit ’n aangename ervaring, en ek waardeer die moeite wat gedoen is om die verblyf gerieflik en netjies te hou. Die woonstel was goed geleë en geskik vir ’n week se verblyf. Ek waardeer veral netheid, uitsig, ligging, vriendelike diens. Dit het beslis bygedra tot ’n lekker wegbreek. Ek gee hierdie terugvoering in ’n positiewe gees en met die hoop dat dit nuttig sal wees. Baie dankie vir die verblyf en die geleentheid om my ervaring te deel. Ek wens u alles van die beste toe en vertrou dat toekomstige gaste ook ’n aangename tyd sal hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Super professioneel en 'n great plek om te bly! Bo verwagting! Ongelooflik professioneel en lekker. Die studio was bo verwagting, en alle klein besonderhede wat jy benodig, is mooi in ag geneem. Pragtige uitsig oor die see en 'n kort rit na enige plekke wat jy nodig het (strande, restaurante, winkels). Die area is ongelooflik mooi om te verken en maak enige wandeling, draf of fietsry 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Beautiful and clean. Enjoyed my stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yasser M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Studio was nice and big, very clean. Studio was nice and big, very clean and everything was on point. I enjoyed my night’s stay. I stayed there for 3 nights and really enjoyed my stay. Value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetisha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3212746c3448c9d9f1e75979de51ad0e48998fe15ffc5733819898a107ff27a02188fd4c5c5205816baa9c5fabb70ecb624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 52 Wassenaar Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1391149 22.0946903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang