Studio 56
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R879 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 56 skuil in die hartjie van Langebaan aan die Weskus en bied 'n toevlugsoord aan gaste wat op soek is na moderne, luukse verblyf met natuurlike skoonheid.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders ouer as 12. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Hierdie sjiek woonstel spog met moderne meubels en skoon lyne met 'n neutrale kleurskema. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea wat kinders ouer as 12 kan akkommodeer.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike slaapbank vir kinders ouer as 12, 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus.
Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp en stapeldeure lei na die dek. Gaste kan smul aan 'n al fresco-ete op die dek en die eksklusiewe gebruik van die plonspoel geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Studio 56 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 646
Jaar gelys 12
Ligging
- Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom