Studio 9 @ The Dunes Resort
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 9 @ The Dunes Resort is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel het 'n omsetter vir beurtkrag, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, konveksie-oond, eierkoker, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die ateljeewoonstel het gemaklike sitplek en 'n 40 duim-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n ingeboude buite braai en 'n sprankelende swembad op die perseel.
Die huis het deursigtige diefwering, 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus en 24 uur-sekuriteit by die hek.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die oord spog met 'n Blouvlagstrand en dis net 'n paar minute se stap vanaf die nuwe houtdek wat 'n uitsig oor die see en Robberg bied. Gaste kan elke dag die pragtige sonsopkoms en sonsondergang geniet en die dolfyne en walvisse aanskou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 9 @ The Dunes Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap