15% af Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Vishoek Akkommodasie by Studio Apartment | LekkeSlaap
+13
+13

Studio Apartment

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Studio Apartment is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Vishoek in die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie word omring deur pragtige berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed eb die badkamer het 'n stort. Daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oondjie, yskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met 'n uitsig op die berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Studio Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Highway-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAml9cOfXI3BjF1Iqb74dAHCw44glBnwiOaqAhxhCvfBptOck6QR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 82 Highway Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.142505698561 18.428399887989
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za