Studio on Fairway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio on Fairway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Langebaan, minder as 4 minute se ry vanaf die hoofstrand en lekker naby ander geriewe.
Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, eenplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n toegeboude stoep met braaigeriewe. Daar is visvangplek naby die woonstel.
Die woonstel is 3,9 km vanaf Langebaan Gholfbaan, 19,3 km vanaf Weskus Fossielpark en 24,1 km vanaf Saldanha se hawe. Vredenburg Gholfbaan is 24,1 km ver en Saldanha Gholfbaan is 25,7 km ver. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat 135,2 km ver is.
Slaapplek
’n Bespreking by Studio on Fairway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 4
Ligging
- Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio on Fairway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18