Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Swansea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Studio on Swansea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erica D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Enkelreisiger

The Studio on Swansea is spacious and comfortable. It's a unique space!

It was a real treat to stay in the Studio on Swansea. Every little luxury has been provided. Sandra is a warm and welcoming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J
Enkelreisiger

A well equipped, very light, comfortable and safe room in a beautiful part of Joburg!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette O
Besigheidsreis

Alles so smaakvol en pragtig.

Ek sal enige tyd die studio aanbeveel. Vriendelike mense, skitterskoon, pragitg en uniek. Alles perfek - love die mooi glase. So baie dankie. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Enkelreisiger

Vyfster-eenheid.

Pragtig gemeubileer. Silwerskoon. Interessante argitektuur. Lekker om in die bad te lê en die maan deur die skylight te besigtig! Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid kry baie lig, want daar is 'n glasdeur na 'n privaat patio, die glasdeur het nie 'n gordyn nie. Miskien kan 'n gordyn aangebring word vir mense wat vroeg wakker word a.g.v. sonsopkoms. Sal die eenheid definitief aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Studio on Swansea se terugvoer

Dankie vir die aanbeveling oor die gordyn, Doreen. Ons sorteer dit uit so gou as moontlik.

Studio on Swansea
Juan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en privaat.

Goed onthaal en gasvryheid was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf, enig in sy soort en baie goeie waarde vir geld.

Hierdie besondere verblyf loop mens nie aldag raak nie, veral nie teen hierdie prys nie! Die studio is besonder keurig ingerig en alles van hoogstaande kwaliteit. 'n Mens kan sien hier is 'n fyn kunstenaarsoog betrokke met unieke meubels en 'n uitsonderlike badkamer. Die eenheid bevat alles wat mens nodig het en soveel meer. Sandra is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou wat mens privaatheid gee. Die verblyf word hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamara P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay! Book this studio - you will not be disappointed!

Sandra, the host, was super friendly and helpful. The studio is spacious and luxurious with everything you need. I loved sleeping between Egyptian cotton sheets! The security was very good. I felt very safe and pampered during my stay. I would definitely stay here again if I come to Johannesburg. Thank you for a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R602
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R602
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R602
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed51e60a09cc9e800ffe23cb8773b21b9d9fd757409a01eea0cb0c1b453341fede504ee14d32505d54584ece39d5291824d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R602 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 23 Swansea Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14971 28.0304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem