Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Swansea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R602 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Swansea is 'n pragtige, selfonderhoudende ateljee met veilige parkeerplek en sonkrag. Die ateljee het 'n aparte ingang en is op die eienaar se perseel in die boomryke Parkwood-area. Dit is naby Rosebank Mall, Rosebank se Gautrein-stasie, die Johannesburg Dieretuin en Zoo Lake. Dit is ook net 15 minute se ry vanaf Sandton City en Johannesburg se middestad.

Die ruim ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, Victoriaanse bad, dubbelwasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Die ateljee het ook 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kluis en koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolf. Vir sakereisigers is daar 'n lessenaar en gratis WiFi. Daar is ook 'n verhitte swembad op die perseel wat gaste kan gebruik teen ekstra koste en slegs indien hulle vooraf reëlings daarvoor tref.

Die eiendom is baie veilig met 'n elektriese heining wat 24 uur aan is, 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Ekstra parkeerplek kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio on Swansea sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Studio on Swansea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Swansea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R602
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R602
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed51e60a09cc9e800ffe23cb8773b21b9d9fd757409a01eea0cb0c1b453341fede504ee14d32505d54584ece39d5291824d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R602 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 23 Swansea Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14971 28.0304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem