Edgemead Akkommodasie by Studio on the Crescent | LekkeSlaap
+27
+27

Studio on the Crescent

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetendal-singel 8, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Studio on the Crescent is ’n woonstel op die eienaar se perseel in Edgemead, een van die vele tuinstede van Suid-Afrika. Die instansie is tussen die N7 en N1 geleë, en is slegs ’n paar minute se ry van Canal Walk, Century City, Grand West Kasino en verskeie wynroetes af.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie. Die badkamer het ’n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die ateljee het ’n privaat ingang en ’n ruim, beskutte binnehof met sitplek.

Verdere geriewe sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio on the Crescent sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Studio on the Crescent
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Zoetendal-singel 8, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on the Crescent het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoetendal-singel 8, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAArTkgwrYg4plCVpoKLX4ZqHHdZSW2xsmvbn5HJYWGuxMXqaufz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8 Zoetendal Crescent Edgemead 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.860757954782 18.555725682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za