LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+92
Wildsplaas in Dinokeng

Stumble Inn Game Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
25% AF!
Spesiale aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verskeie kleiner diere en oor die 200 voëlspesies. Die lodge is malaria-vry en die ideale bestemming vir voëlkykers. Dit is net 30 minute vanaf Dinokeng Groot 5 Reservaat se hek vanwaar gaste hul selfry-wildrit kan begin.

Die lodge is in die hartjie van die bos met lieflike berg-uitsigte. Dit bied verblyf in 5 selfsorg-chalets met privaat buitebraai-areas. Bush Willow is 'n losstaande grasdak-eenheid wat slaapplek bied vir 3 gaste. Wild Pear is 'n groot grasdak-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die privaat chalet bied 'n egte boservaring.

Mahogany en Boekenhout is klip-chalets wat slaapplek bied vir 2 gaste. Bougainvillea is 'n klip-chalet wat slaapplek bied vir 6 gaste en ideaal is vir gesinne. Gaste kan by die vermaak-area met 'n swembad, braai en beskutte lapa ontspan. Bring jou stapskoene en verkyker om die voëllewe te geniet.

Stumble Inn is 6 km vanaf die eerste Dinoking-hek vir die Groot Vyf-reservaat. Gaste kan ook die diamantmyn in die historiese myndorpie Cullinan besigtig of restaurante en handwerkwinkels geniet. Cullinan Gholfklub is aan die buitewyke van die dorp geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eric R
Saam met lewensmaat
5.0
A good getaway with comfort and enjoyable walks. A very enjoyable venue to rest and relax. We enjoyed our visit so much. Just what we n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Lee-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige atmosfeer. Huisie was baie netjies en skoon. Was baie lekker, dankie. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.
Sep 2026
Elize D
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Ek het, die rustigheid van die omgewing was net wat ek nodig gehad het. Die persone wat ons ontmoet het se vriendelikheid en hulpvaardighe...
Sien meer
Aug 2026
Roberto H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place. Coming back. Splendid cottage. Big. Comfortable. Safe. Lapa. Braai. All 100 percent. Game. Forest. Amazing place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, ontspanning, alles wat 'n mens kan dink. Die plek was netjies en skoon, was rustig, het baie diere gesien. Die oom en tannie is baie a...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Stumble Inn Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
25 % AF
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
25 % AF
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
25 % AF
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c4d145220aa73c9e3d8a46a70ec55f705811ed8b99476b294343c96c24f06dbcc25aee702b91382e8d7489c2c79d2585ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 Stumble Inn Game Lodge Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.521631974421 28.507155937831

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang