Seepunt Akkommodasie by Stunning Luxury Garden Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Stunning Luxury Garden Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafalgar Square 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Stunning Luxury Garden Cottage is op die eienaar se perseel in die hartjie van Seepunt, Kaapstad, geleë. Die eenheid is 800 m vanaf Seepunt-promenade, Milton-strand en 'n verskeidenheid restaurante.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die slaapkamer bied toegang tot 'n klein binnehof met 'n tafel en 2 stoele. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en dis oorkant 'n parkie met 'n klimraam.

Slaapplek

’n Bespreking by Stunning Luxury Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Trafalgar Square 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trafalgar Square 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGf7npIpnhbTi96VR8EPUon8na915HCIaRtakAhOBqSJ0v3IsvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 13 Trafalgar Square Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9178214 18.3904536
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za