by Stuurmansfontein Corbelled House | LekkeSlaap
+22

Stuurmansfontein Corbelled House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stuurmansfontein Corbelled House bied gerieflike verblyf in 'n unieke nasionale monument, 57 km buite Carnarvon. Die korbeelhuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, word via 'n grondpad bereik, en is omring deur hektare van oop Karoo-landskappe.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, 'n buitestort, kombuis, sitarea en 'n eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n gasyskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Aangesien die huis onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is daar nie elektrisiteit, selfoonsein of WiFi nie. Kerse en gaslampe voorsien beligting.

Die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n geskiedenis-gevoel, ver van die stadsverkeer en -gedruis. Bring tyd in die natuurlike omgewing deur en bewonder die sterre saans. Die korbeelhuise is uniek aan Suid-Afrika en soortgelyke strukture bestaan slegs in 3 distrikte van die Noord-Kaap. Die huis loop oor van geskiedenis.

Slaapplek

’n Bespreking by Stuurmansfontein Corbelled House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Stuurmansfontein Corbelled House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stuurmansfontein Corbelled House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801529a7f264a7044bae5f54c7dde059439e747b68247447210f839ad0e0d595db7c5b593e4934e32c150ab53bcbd9a21abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Stuurmansfontein Corbelled House Farm Stuurmansfontein, off R63 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.932547816061 21.692312216516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem