Knysna Akkommodasie by Stylish Home Comforts | LekkeSlaap
+10
+10

Stylish Home Comforts

Selfsorg
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 10, Pezula , Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stylish Home Comforts is op die Pezula Gholflandgoed teen Knysna se oostelike kop op die prentjiemooi Tuinroete geleë.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die landgoed en die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Stylish Home Comforts sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Martingale 10, Pezula , Knysna , 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale 10, Pezula , Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe35c0b642d8f3a4c32e7cb8f467dabc0630544fb5a1f8e7c454a7123d348f21a0b39b9ce3d49a1e314354c87c7908066161f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 10 Martingale Pezula 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.074566 23.091444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za