LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stylus Self-catering | LekkeSlaap
+16

Stylus Self-catering

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stylus Self-catering bied verblyf op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in Polokwane. Die stad bied talle avontuur-doendinge, diereparke, sport-venues en historiese besienswaardighede. Dit is ideaal vir die sakereisiger.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n dubbelstort. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en toebehore toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter afstandbeheerhekke.

Besienswaardighede in Polokwane sluit die Savannah Mall, sowel as ander winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, Polokwane Wildreservaat, museums, gholfbane en plaasmarkte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Stylus Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stylus Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4si4S5ajdL6sqfEnfalezDibjfh9I0qffNgec5ArLES7dFaJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!