Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stylus Self-catering

Eenheid 1 Styus Self-Catering
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 'n koninginggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n dubbelstort, toilet en dubbelwasbak. Die sitkamer en kombuis is oopplan en die sitkamer het 2 slaapbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, enkelstoofplaat, broodrooster, strykyster, breekware en eetgerei. Gratis WiFi word voorsien. Parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 Stylus Self-Catering
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en het 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, enkelstoofplaat, mikrogolfoond, ketel, strykyster en wasmasjien. Die eenheid is op die eienaar se perseel met parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4 Stylus Selfsorg
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 4 Stylus Selfsorg het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die TV het sekere DStv-kanale en die lugversorging werk op 'n koeponstelsel wat vooraf deur gaste se banktoepassing of deur die eienaars gekoop kan word. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en daar is 'n elektriese braaipan en 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste wat vir langer tydperke bespreek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d411d9fd174e57cc48a1948308d6a4ba778dbfc1dea0e0c8a366b4042dd5ff1465911b2bcb769fb10c29cda6de8425e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem