Stywelyne
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mile 16 Beach Estate, Erf 2234, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stywelyne is 'n lieflike vakansiehuis vir 8 gaste in die Mile 16 Beach Estate in Yzerfontein, sowat 50 m van die strand af.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 van die slaapkamers lei na 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 4 enkelbeddens in die leefarea en 'n gaste-toilet op die grondverdieping.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en dit na die leefarea met 'n kaggel. Gaste kan ook in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.
Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Yzerfontein spog met 'n rits restaurante, kafees en doendinge, soos visvang, branderplankry, ski, seil, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dasseneiland Vuurtoring, die Khwa ttu San Erfenissentrum, en natuurreservate in die omgewing wat gedurende lente met 'n blommekombers bedek word, besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Stywelyne sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mile 16 Beach Estate, Erf 2234, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Stywelyne het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mile 16 Beach Estate, Erf 2234, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom