Succulent Delight
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Succulent Delight bied bekoorlike vakansieverblyf in die rustige woonbuurt The Reeds in Centurion. Hierdie privaat selfsorg-eenhede is perfek vir studente, enkelreisigers en korttermynverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat familie besoek.
Daar is slaapplek vir 13 gaste in 3 eenhede. Twee eenhede het slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is met 'n wasmasjien, 'n gasstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area en 'n swembad in.
Die Supersport-krieketstadion en Loftus Versveld-stadion wat gereeld internasionale krieket- en rugbywedstryde aanbied is naby geleë. Die verblyf is net 10 km vanaf die Gautrain-stasie, 33 km vanaf Lanseria Lughawe en 36 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng
- Gaste dink Succulent Delight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Reeds Rooihuiskraal Centurion Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxstraat 23, The Reeds, Centurion, 0158, Gauteng