Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 5A

Selfsorg
Sugar Beach 5A
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
Beskrywing

Dié ruim woonstel is pragtig versier en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, lugversorging, en 'n ruim balkon waarop jy lekker kan sit en braai en die uitsig geniet. Die kompleks is by die getypoel en daar is 'n 'n hyser van die motorhuis af na die vyfde vloer wat dit uiters geskik maak vir persone wat nie trappe kan klim nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Sosialeverantwoordelikheidsfooi word per aand gehef om fondse vir die Umdloti UIP (Urban Improvement Project) in te samel.
- Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df93c6d6b47de762c20954bcdda5ad7973d66d749563eeb5a1323885b3d854a63507f3bdd0e1e3f8f596b44eecb00082c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665544566589 31.121738011262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem