LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugar Bush Accommodation | LekkeSlaap
+7

Sugar Bush Accommodation

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Sugar Bush Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Steve B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Enkelreisiger

Wonderful setting.

See stars.

Betsy W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsy W
Enkelreisiger

Lieflike, skoon verblyf met ’n goeie ligging!

Dis 'n lieflike plek om te bly met alle geriewe wat jy nodig het. Ek sal beslis weer hier bly wanneer ek die Vaal Marathon hardloop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely clean well-situated accommodation!

This is a lovely place to stay with all the amenities you would need. I would definitely stay here again when running the Vaal Marathon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marina K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend

Met aankoms baie goed ontvang, plek was privaat, netjies en skoon alles wat jy nodig het beskikbaar. Bonus was vol DStv dat my dogtertjie haar stories kon kyk.

Amanda G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Wonderlik, rustig!

Sal Sugar Bush heelhartig by ander aanbeveel. My kamer was netjies, lieflik met alles wat nodig is. Yva het my ook baie hartlik ontvang en welkom laat voel.

Craig B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Enkelreisiger

Absolutely awesome!

Extremely friendly host. Beautiful surroundings. Neat, clean, beautiful. Quiet and calm. Everything you need at hand. Will definitely go back again. Can recommend it any time.

Christine V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met vriende

Baie netjies en skoon akkommodasie. Vriendelike en gasvrye bestuur.

Baie tevrede met die diens wat ontvang is. Voor ons aankoms het Sugar Bush Accommdation kontak met ons gemaak oor die tyd van aankoms. Met ons aankoms het hulle ons verwelkom en tydens die verblyf ons welkom laat voel. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak in 2019.

Tertia P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en lekker gerus.

Sal Sugur Bush vir enige iemand aanbeveel. Dis baie netjies en skoon en die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Neels M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar en baie netjies en skoon.

Sugar Bush Akkommodasie het aan al my verwagtinge voldoen. Ruim, skoon en netjies met 'n mooi uitsig oor die Vaaldriehoek. Ek het baie veilig gevoel en dit was maklik om te vind.

Marnus S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Enkelreisiger

Ongelooflik.

Baie aangename verblyf. Ongelooflike goed toegeruste verblyf met 'n voortreflike uitsig.

Martiens D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martiens D
Besigheidsreis

Gerieflik en goed geleë.

Kan dalk dink daaraan om 'n TV in die kamer te sit.

Sugar Bush Accommodation's terugvoer

Thanks Martiens,
The TV should have been completed by Friday sorry, will be done this week. Thanks for staying with us and trust your race went well.
Kind Regards,

Sugar Bush Accommodation
Corrie S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en stil.

Sal weer daarvan gebruik maak.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugar Bush-rylaan 25D, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1MWVhNzU3LWZhODItNDhhNS05OGI4LTM3MGM4Y2VhYjQxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 25 D Sugar Bush Drive Three Rivers 1929 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.661558826578 27.989404946566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!