+35

Sugar Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1, Corner of Main and Boundry Road, Green Point, Cape Town, 50267, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 370 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe

Dié hotel bied 9 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n iPod-koppelstasie, LCD-TV, kluis, komplimentêre kamerjasse en pantoffels, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die restaurant en kroeg op die perseel bedien. Die hotel het ook 'n gesondheidsentrum met massering, gesigsbehandeling, asook hand- en voetversorging. Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar.

Sugar Hotel and Spa is slegs 2 km vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, restaurante, kroeë en ander geriewe in die middestad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cathy C
Besigheidsreis
5.0
Ek sal weer daar tuisgaan. Dis gerieflik geleë. Personeel was professioneel en hulpvaardig. Parkering effens min.
Aug 2025
Jancke A
Saam met vriende
5.0
Spasieus en fancy, tot heated towel rails. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was groot en die bed was regtig gemaklik. Daar was 'n fancy koffiemasj...
Sien meer
Aug 2025
Marvin B
Besigheidsreis
5.0
Very nice and will come back. Lekker plek. Baie mooi lokasie and good value.
Mei 2025
Andrew G
5.0
Would highly recommend the Sugar Hotel and Spa. Although only 1 night, it was really a lovely stay. The staff were very welcoming and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janine V
Saam met vriende
5.0
Veilig en lekker geslaap. Voertuig was baie veilig. Baie vriendelike personeel en kamer was baie skoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Oncemore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1, Corner of Main and Boundry Road, Green Point, Cape Town, 50267, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sugar Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1, Corner of Main and Boundry Road, Green Point, Cape Town, 50267, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579d33fbe08f04203f272f3a0dad1b41103b02b2969261077329f0a68f0c560519feba678bf8a0a22201d8a8c57addfb62ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 1, Corner of Main and Boundry Road Green Point 50267 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.91135205971 18.415296077728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang