LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sugar Shack | LekkeSlaap
+31

Sugar Shack

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Sugar Shack
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ursula D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D

Lekker verblyf.

Ons het baie lekker in Sugar Shack gebly en Helen was altyd beskikbaar indien ons enige vrae gehad het. Beddegoed was fantasties en die eenheid is mooi skoon. Al advies wat ek kan gee is om vir gaste ekstra toiletpapier beskikbaar te hê in die eenheid.

Marinda B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met klein kinders

Baie oulike en gerieflike huis.

Die huis was baie netjies en skoon. Het alles gehad wat ons aangevra het. Loopafstand van die strand. Die hangmat bo het bietjie gekap teen die muur as gevolg van wind terwyl ons geslaap het, maar ons het sommer 'n plan gemaak om dit te stil. Sal definitief weer by Sugar Shack boek.

Sonja R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning!

'n Onbeskryflike naweek by Sugar Shack. Alles en meer wat jy nodig het - die kombuis is fantasties toegerus. Kamers is skoon en netjies.

Sugar Shack's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons is baie bly dat julle die naweek by Sugar Shack geniet het. Ons hoop ons kan julle sommer binnekort terug verwelkom.

Baie groete

Sugar Shack
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Saint Augustine-weg 33, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpxHb5p27SWh10B21SQSFpIwgeoSguNz4vQn7tZgikIDCQKyNd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 33 Saint Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -32.808233588371 17.885574549436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!