Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 16A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

New Song is sentraal geleë in Montagu en bied gerieflike, ruim selfsorgverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na verblyf naby winkels, restaurante en koffiewinkels.

Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar wat apart is van die hoofhuis. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n beskutte stoep in beide eenhede.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir New Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 16A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 16A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9139357e4774cca6fbe91d42e2f6dbc21da605c56784ae910207f76d8b75b7fba41321e6a353e7768c7dfc4562b85530a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16A Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793859389813 20.11966012854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem