Suiderhof Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suiderhof Self-catering Accommodation is in die suidelike deel van Windhoek geleë. Die selfsorg-eenhede is geskik vir toeriste en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede en 1 ateljee-woonstel. Elke selfsorg-eenheid het 'n en suite-badkamer, slaapbank en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n eenplaat-induksiestoof, elektriese braaipan (nie in Eenheid 5 nie), ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met die DStv-hotelpakket. 4 van die kamers het plafonwaaiers en skuifdeure wat toegang bied tot 'n balkon of terras. Die woonstel het lugversorging, 'n kombuisie en tuintjie. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Gratis WiFi is beskikbaar, sowel as veilige parkeerplek op die perseel. Gaste sal 'n sleutel en afstandbeheer vir die hek ontvang en toegang tot die perseel hê.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suiderhof Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false