Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suiderkruis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Suiderkruis
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ilse G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G
Gesin met tieners

Sentraal en tog rustige omgewing.

Al's wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Divan S
Gesin met klein kinders

If you want to stay there, make sure to bring insect spray for mosquitoes.

Myself and my 2 small boys arrived to have a fun day by the beach. However, at night when we wanted to sleep, it was impossible as there was a mosquito festival in the accommodation, so we ended up sleeping in the car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig en ideaal gelëe. Loopafstand en sentraal van strand en hawe.

Die eenheid was baie goed gelëe, reg oorkant die hawe en afgebakende swemstrand. Loopafstand van alles. Rustig, netjies en gerieflik. Groot genoeg vir 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Dit was ongelooflik lekker!

Ons het so lekker gebly in Suiderkruis! Suiderkruis is definitief die huis waar mens werklik voel jy is met vakansie. Die huis was baie skoon en netjies met 'n fantastiese vakansie gevoel by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba05511a7d46265f464d3f983c42cfb923d0b8091e250fc225269489c3526ec5a134c6e0d179be4ea131e0b8bc6073ebbee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 19 Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800275910526 20.055893493254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem