LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suidersee Block 2 | LekkeSlaap
+131

Suidersee Block 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir Suidersee Block 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charnine P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese, klein plekkie

Ons kuier was baie lekker en daar is veilige parkeerplek. Die area baie stil en netjies. Loopafstand vanaf die see en sentrum. Alles is om jou.

Anton E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is goed geleë.

Dit was netjies en skoon. Die bed kort net 'n nuwe matras.

Anthea V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, baie netjies en rustig.

Dit was een van die beste slaapplekke ooit in Mosselbaai, was al 'n hele paar kere daar. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Alice V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alice V
Enkelreisiger

Vriendelik en akkommoderend!

Personeel was vriendelik en dis lekker om so ontvang te word. Plek is netjies. Goeie ligging, naby strand en winkels.

Emmerentia Z - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia Z

Heerlike wegbreek na Hartenbos

Ons het baie lekker gekuier in Hartenbos. Die eenheid was netjies skoon en gerieflik. Vriendelike mense by die kantoor. Sal dit aanbeveel vir enige persoon om daar te tuis te gaan.

Corne L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Enkelreisiger

Uiters geskik vir enkelreisiger of paartjies.

Eenheid 20 is ideaal vir enkellopendes of paartjies. Dit is gerieflik ingerig en het alles wat jy sou wou benodig. Dit kan egter bietjie koud raak in die winter aangesien dit geen direkte son kry nie. Jou motor se parkering is ook 'n entjie weg en nie direk by die eenheid nie. Tydens my verblyf daar was daar van die hakies in die badkamer waaraan goed soos waslappe, ens. opgehang moet word wat los was en beslis weer vasgeplak moet word.

Sjoerd S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjoerd S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf naby die see!

Vriendelike diens en netjiese geriewe!

Caron P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron P
Gesin met klein kinders

Amazing place and amazing hospitality and amazing all around.

Upon arrival you are greeted very professionally. We were in the 6 sleeper and all I can say is it is breath-taking from the minute you open up the front gate. We were only there one night, but if we could we would stay a week. I really want to commend all staff for the friendly arrival all the way to the friendly departure. My family and I will definitely be back again.

Linda K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Enkelreisiger

Awesome, relaxing and close to beach.

Definitely will stay here again.

Elzanné J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanné J
Besigheidsreis

Fantasties! Netjies en baie naby aan alles wat mens nodig het. Perfek vir as jy reis vir werk met sterk WiFi.

Dit is 'n pragtige plekkie lekker naby aan die see (geen see uitsig maar wel nog steeds 'n klipgooi van die see af). Baie netjies met 'n tafeltjie vir werk en alles in die kombuis wat mens nodig het om lekker kossies te kan maak. Baie privaat en vriendelike diens. Ek sal dit regtig aanbeveel vir 2 mensies wat wil wegbreek of moet reis vir werk.

Charlene B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was beslis die lekkerste wegbreek. Ons gaan definitief weer terug. Is mal daaroor dat mens van die dak af 'n 360°-uitsig het.

Cayla V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla V
Besigheidsreis

Beslis ’n goeie opsie.

Ons het ons kuier baie geniet! Vriendelike diens en gawe personeel. Definitief die moeite werd!

Monique V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons behoefte was net 'n skoon, netjiese slaapplekkie. Vir die res van die tyd was ons buite. Dus was die plekkie perfek.

Vir mense wat meer in die woonstel wil kuier kan dit dalk 'n bietjie beknop raak. Geen see-uitsig vanuit die woonstel. Kuier op die dek egter 'n lekker opsie, maar nie privaat nie. Matras nie wonderlik nie.

Beverley S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Saam met vriende

Very comfortable, neat and clean accommodation.

Would not hesitate to return or recommend to friends and family.

Pieter M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te klein vir 'n lang kuier.

Kamer het nie uitsig nie. Vensters kyk direk teen ander mure vas, swak ventilasie. Slegs voorkant se venster het 'n uitsig oor die straatkamers, donker en koud.

Douglas H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en eksoties.

Sal almal aanbeveel nasionaal en internasionaal. Pragtige en liefdevolle gasheer. Uitstekende ontvangs en sal altyd daar wil bly. Julle is net manjifiek, eerlikwaar.

Eddie W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and very affordable accomodation.

A well run and comfortable accommodation - will stay there again.

Isaac D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, rustige omgewing en baie gerieflik.

Sal verkies om volgende keer nie weer trappe hoef te klim nie. Die eggenoot het dit 'n klein bietjie ongerieflik gevind.

Annemarie P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Mooi en modern, met alles wat mens benodig.

Jacques S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie, naby die see en aktiwiteite.

Die braai met die swembad was fantasies. Hartenbos, is een van die lekkerste plekke om vakansie te hou met kinders. Suidersee is lekker ingerig en baie netjies gewees.

Collin T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin T
Gesin met tieners

Ons het dadelik die gevoel gekry "dis lekker by die see".

Absolut waarde vir geld!

Bettie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker, skoon en netjies.

Die woonstel se see effek gee 'n lekker atmosfeer binne in, dis baie rustig in die omgewing waar die woonstel blok is en dis gerieflik naby alles.

Wouter T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Goed geleë, stil area, maar naby alles.

Aubrea K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrea K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

En ook net 'n klipgooi weg van die strand. Alles is naby. Beveel sterk aan.

Kisha V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was absoluut heerlik! Dit is klein en gesellig en het alles wat jy moontlik kan nodig hê en bonus - dit is stapafstand vanaf die see. Dit is ook naby 'n klein winkelsentrum - altyd 'n bonus as jy klein kindertjies het om vinnig te gaan doeke koop! Bespreek nou, want hierdie plekkie is beter as hot-cross-buns!

Philip S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

All staff very friendly.

Mike V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs, baie netjies en gerieflik naby alles.

Die eenheid is baie goed toegerus, alles is baie netjies, binne en buite. Die ligging is ook baie lekker naby aan alles.

Andre Van 0 - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Van 0
Saam met vriende

Baie gerieflik vir 2.

Baie goed geleë - goed toegerus.

Ciska F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam. Goeie ligging.

Plek baie netjies. Al wat jy mag nodig kry vir huishouding was daar. Goeie ligging naby als. Winkels loopafstand. Weer was nie lekker vir die dekbraai nie. Sal private braai-area verkies. Sal dit aanbeveel vir jong geselskap.

Stephan C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë. Naby alles. Waarde vir geld.

Miskien laat weet dat daar nie handdoeke is nie en dat die kantoor nie by die woonstel is nie vir optel en afgee van sleutels.

Marisma M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisma M
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend.

Ons het in woonstel 13 gebly en was wonderlik op grondvloer en om effens meer privaatheid te gehad het.

Ellen V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen V
Gesin met klein kinders

Rustig net wat ons wou hê.

Dit was 'n mooi en skoon woonstel. Rustige omgewing naby al die besienswaardighede.

Hester M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met vriende

Lekker veilig en sentraal

Daar moet net aandag aan yskas en stortdeure gegee word in eenheid 19. Die seels sluit nie dig nie en stortdeur kan nie toemaak nie. Net ter inligting aan die onderhoudspan.

Nobuhle M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M
Saam met vriende

This place you feeling welkom and the communicate with you

Suidersee block 2 is place to be, we are looking forward to be there again we did enjoy every moment I thank you

Pierre L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam genoeg

Die kamerdeur kon nie toe nie want die bed is te groot. Katte in die binne "Courtyard" area en kinders het ons rus versteur.

Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Sal weer daar gaan bly. Baie beter as ATKV in Hartenbos.

Miranda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda K
Saam met vriende

Dit was aangenaam gewees

Dit is naby die see, lekker verblyf.

Linda H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Suidersee ‘n bespreking doen.

Sien sterre.

Arries L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Naby die see, nie groot nie maar lekker.

Pieter V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Heerlik, goed toegerus, vriendelike en behulpsame gasvrou en werkers.

Sal definitief enige persoon of gesin aanbeveel om heerlik te gaan kuier by Suidersee! Gaan self definitief weer soontoe.

Babs H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en baie netjies.

In nr 20 gebly. Woongedeelte baie lekker. Braaiplek op die stoep 'n aanwins! Wil net graag 'n deur aan badkamer hê. Nie lekker om teen toilet te slaap nie. Die 30%afslag was 'n groot bonus.

Gerhard Thomas V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Netjies en naby die see alles wat ons nodig het.

Jan H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Die woonstel was baie mooi en skoon - die wooneenheid is net baie klein, maar vir die kort tydperk spandeer daar is dit moeite werd - sal dit aanbeveel.

Charles L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Baie sentraal geleë. Naby strand en winkels.

Plek besonderse netjies en gerieflik.

Madelyn F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn F
Gesin met tieners

Veilig, netjies, vriendelik en gemaklik.

Die personeel is baie behulpsaam en uiters vriendelik. Ons het baie welkom gevoel en die woonstel was baie netjies. Ons beslis weer vir 'n naweek of meer 'n bespreking maak.

Sonja V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Laaste-minuut paar dae by die see.

Ons was baie beïndruk met die spesiale aanbod-prys vir nr 19! Dit is klein, maar pragtig en smaakvol gemeubileer met alles wat ons nodig gehad het. Dit was effens bedompig, maar oop vensters het dit draagbaar gemaak.

Joey R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Saam met vriende

Nice, clean and affordable accommodation, well situated.

Only gripe I had was that I could not utilise my parking as another car was parked there, and by the time I left, it was still parked there.

Lorette L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en baie stil area.

Toe ons daar kom het ons die kode gebruik en na nommer 19 gegaan. Daar was geen ontvangs en het gebel en die persoon het gesê ons is verskuif na nommer 15 wat baie beter was vir my man omdat hy baie sou sukkel met die trappe. Baie dankbaar daarvoor.

Amanda J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Accommodation was clean.

Will visit again next year.

Susan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties met goeie diens.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Onberispelike netheid. Alle geriewe tot jou beskikking.

Doret S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doret S
Gesin met klein kinders

Luuks.

Luukse en ontspannende verblyf in hartjie van Hartenbos.

Darron F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Darron F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike personeel.

Daar was niks fout met die verblyf dit was goed ingerig, ons het net 'n oond gesoek, veral as die weer nie goed is nie. Die kamers was donker, want daar is nie veel natuurlike lig wat daar inkom nie. Die plek is netjies en personeel vriendelik ek kan glad nie klaar oor dit. Ons was net ongelukkig om bure boe ons gehad het wat 'n lawaai gemaak het. So as jy bespreek daar neem dit in gedagte.

David D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Het lieflik gekuier behalwe vir die braaiarea wat verwyderd op die boonste vloer weg van die woonstel is. Veral wanneer weer triestig is. Verder geen klagtes. Lekker naby alles.

Marlene P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en skoon.

Baie dankie vir 'n pragtige plekke, ons het so lekker gebly en dis naby alles.

Aladdin S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aladdin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Ek het 'n onvergeetlike tyd gehad saam met my familie en vriende. Die plekkie was perfek en my moeder het dit vreeslik geniet. Sy was gaande oor die kombuis. Nogmaals, baie dankie.

Carina C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Maak gerus 'n plan, fis baie lekker by hulle.

Anita F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie klein. Jy kan skaars om die bed beweeg.

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Beknop. Stort nie baie skoon nie.

Cheslin F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin F

Baie gerieflik.

Dit is 'n baie veilige omgewing en netjies plek. Naby winkel ens.

Cherie K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker eenheid, perfek vir oornagverblyf.

Ons het laat aangekom, maar ons is geakkommodeer in terme van toegang tot die eenheid. Ons het baie vriendelike telefoniese diens ontvang voor ons aankoms. Alles was perfek, skoon en netjies, ons het gemaklik geslaap en was die volgende oggend vroeg op pad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice unit, perfect for an overnight stay.

We arrived late, but we were accommodated in terms of access to the unit, we received very friendly telephonic service prior to our arrival. Everything was perfect, neat and tidy, we slept comfortably and were on our way early the next morning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Felicity B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met vriende

Ons het die verblyf baie geniet baie mooi.

Dit was 'n lekker kuier en verblyf by Suidersee Block 2, baie mooi binne en buite sal enige iemand aanbeveel vir verblyf daar.

Karen D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Als was baie modern en vir my is dit altyd belangrik dat daar genoeg warm water is en lekker bed om in te slaap.

Baie lekker gewees. Ons sal definitief weer Suidersee besoek.

Retief V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en goed toegerus.

Die woonstel is sentraal en gerieflik. Fasiliteite is pynlik netjies.

Michael S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael S
Gesin met klein kinders

Lekker naby die hoofstrand en seefront.

Sien sterre.

Carla V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon eenheid met puik kliëntediens.

Alles wat 'n mens nodig het of moontlik mag nodig kry in die selfsorgeenhede.

Yolande K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Weereens heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Ons kom vir seker weer.

Tom W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom W
Gesin met tieners

Dit was netjies, ruim en naby die see.

Gedeeltelike M-Net en TV, dubbelbadkamer-geriewe, buitebraai en sitplek op die stoep. Alles wat jy nodig het om te ontspan.

Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhgsvvgg9JDEN02wtwBeSo2pIjeDVbjkUOpuHb1t5XMNKTmt0lH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!