LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Suiderstrand Self catering | LekkeSlaap
+13

Suiderstrand Self catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Suiderstrand Self Catering bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paartjie en is in die Agulhas Natuurreservaat aan die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand van die strand.

Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot WiFi indien dit vooraf gereël word.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, kajakvaart en voetslaan- en bergfietsroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Suiderstrand Self catering sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Suiderstrand Self catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderstrand Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a47666f3677e0c176c894eb3269f390ffe1495851a88f02c77101c2b0d51d85114b552399bd944391f6cd868dfcc01c5f31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 4) 2 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.815490864867 19.958405375424
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!