Suikerbekkie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suikerbekkie is ’n knus woonstel vir 3 gaste in Struisbaai.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het ’n enkelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ’n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeiewe en die leefarea lei na ’n stoep wat oor die see en dorp uitkyk.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die eenheid word via trappe bereik en eienaars bly in die huis onder die woonstel.

Suikerbekkie is 900 m van die strand af en 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en die hawe. Gaste kan die Anglikaanse Kerk besoek wat ’n nasionale monument is, of na Agulhas ry wat verskeie voetslaanpaaie en besienswaardighede bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Suikerbekkie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suikerbekkie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false