- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Umzumbe is geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, ongeveer 90 km suid van Durban, tussen Hiberdene en Port Shepstone. Dit is bekend as die verborge skat van die Hibuscus-kus. Umzumbe is steeds een van die mees afgeleë Suidkus-strande - 'n ware verborge skat vir die reisiger.
Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek vir 24 gaste het. Alle eenhede het gemaklike beddens, ’n badkamer, kombuisie, lugversorging en DStv.
Geriewe op die perseel sluit ’n braai-area, privaat hek wat toegang tot die Umzumbe-strand bied en veilige parkeerplek.
Doendinge in die omliggende area sluit swem, visvang en gholf in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom