LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Rocks 4 | LekkeSlaap
+15

Summer Rocks 4

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Rocks 4 is 'n pragtige strandfrontwoonstel wat net 'n paar meter van Uvongo-strand af geleë is. Dié uitstekende swemstrand is veilig en daar is 'n lewensredderklub op jou drumpel wat tydens die vakansieseisoen deur hardwerkende, professionele lewensredders beman word.

Die woonstel is op die grondvloer en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 6 mense in die woonstel. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamertafel met 6 stoele in die leefarea en rottangmeubels in die sitkamerarea. Buite is daar 'n groot patio met pragtige see-uitsigte wat deur die tuin toegang tot die rotse en sand bied.

Gaan maak gerus 'n draai by Water World by die Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Eilandmeer, en geniet 'n plesiervaart op die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Rocks 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Geriewe

  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Summer Rocks 4
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Colinweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Rocks 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3OGE4YjAzLTgxZjctNDI5Ny1hNmM4LTc2ODk4MTcwMmMyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.831491063107 30.399409273819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!