Glencairn Heights Akkommodasie by Summerfold Studio Apartment | LekkeSlaap
+12
+12

Summerfold Studio Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stewart-straat 60 , Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Summerfold Studio Apartment is 'n nuwe selfsorg-solderwoonstel in 'n rustige woonbuurt in Glencairn Heights, met 'n aparte ingang. Die woonstel het 'n uitstekende ligging in Valsbaai, op pad na Kaappunt, en bied 'n see- en berg-uitsig oor die baai vanaf Simonstad se hawe. Dit is ook naby Glencairn Strand.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, 'n wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Daar is 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het Franse deure wat na 'n houtbalkon lei. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n ekstra fooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Summerfold Studio Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Summerfold Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Clan Stewart-straat 60 , Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summerfold Studio Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stewart-straat 60 , Glencairn Heights, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzzFVPDP4sPy4NoSYXYCNowWDO5MVrCbqV61zld8qOkXgkY25fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Clan Stewart Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15303 18.42714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za