Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun & Sea Family Villa and Apartment

Selfsorg
Sun & Sea Apartment
Vanaf
Vanaf R3 999
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die onderste verdieping van die villa. Daar is 2 slaapkamers en 'n sitarea wat as 'n derde slaapkamer kan dien, met 'n aparte ingang en kombuisie. Daar is ook 'n klein tuintjie. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste, maar kan tot 6 gaste akkommodeer indien die banke in die sitarea in beddens omskep word. Die een kamer en die sitarea is in die een deel, en die ander kamer is in die tuin-afdeling, sowat 15 tot 20 m ver. Daar is trappe wat na die woonstel lei. Daar is 1 veilige parkeerplek vir 1 mediumgrootte-sedan. By die villa is daar 'n swembad, braai-area en groot tuin met asemrowende see-uitsigte. Let asb. daarop dat die see-uitsig slegs vanaf die villa se vlak is, en dat daar geen see-uitsig vanaf die woonstel is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Gesinsvilla: 'n Terugbetaalbare sekuriteitsdeposito van R5000 moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Woonstel: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.

Die Gesinsvilla en Woonstel kan net tydens 'n sekere tyd van die jaar saam bespreek word. Gaste kan nie die Woonstel apart bespreek tydens hierdie tydperk nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sun & Sea Family Villa
Vanaf
Vanaf R24 998
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Villa is teen Seinheuwel in Kaapstad geleë. Die villa het 5 slaapkamers en 5 badkamers, waarvan 3 en suite is. 2 addisionele gaste kan op die matrasse in die sitareas slaap. Die villa het 2 sitareas, een met 'n klein swaai langs 'n kaggel, en nog een by die TV. Die buite-area het 'n swembad, sondek, stoep en tuintjie. Daar is 'n pragtige see-uitsig en 1 toegewese, veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Gesinsvilla: 'n Terugbetaalbare sekuriteitsdeposito van R5000 moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Woonstel: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.

Die Gesinsvilla en Woonstel kan net tydens 'n sekere tyd van die jaar saam bespreek word. Gaste kan nie die Woonstel apart bespreek tydens hierdie tydperk nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 38J, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0CwSUI8iaZp6RCXArjbUmV7vpxFpfxfUNx1cop1ENw44Rbe1z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 38J Ocean View Drive Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.911276376696 18.404634296894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem