Wierdapark Akkommodasie by Sun Ray Guest House | LekkeSlaap
+23

Sun Ray Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Sun Ray Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Enkelreisiger

Wonderlik, rustig en gul ontvangs.

Sandra en Ray maak dit alles die moeite werd.

Sonia H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid.

Lekker om weer daar te wees ná 'n paar jaar. Ray en Sandra, dankie vir julle heerlike geselsies.

Maria N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N
Gesin met tieners

Baie lekker.

Stil area, swemgeriewe en braai-area.

Pieter V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters goed.

Netjiese en goeie verblyf. Vriendelike diens. Ruim kamers.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Thank you for booking at Sun Ray Guest House and for your review.
We truly hope that we see you soon.
Regards,
Sandra

Sun Ray Guest House
Juanita F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Gesin met tieners

Onvergeetlik.

Uitstekende diens! Bekostigbaar.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Thank you, Juanita.
We hope to see you again one day.
Regards,
Sandra

Sun Ray Guest House
Petro S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Was baie goed geleë vir al ons afsprake. Baie vriendelike, gasvrye, huislike atmosfeer.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Thank you so much Petro.
Hope you are both well.

Regards
Sandra

Sun Ray Guest House
Stephanie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en gerieflik.

Dit was gelooflik lekker, sal weer die gastehuis gebruik en hoogs aan beveel vir vriende en familie.

Lizelle V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Eienaars was baie vriendelik en hulle het my tuis laat voel.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het dadelik tuis gevoel.

Ernst d - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst d
Enkelreisiger

Wonderful place close to everything.

Wonderful friendly people going the extra mile to make sure your stay is pleasant and their dog is so cute and friendly, and of course the swimming pool and Jacuzzi was heaven sent, especially on the hot days I had there during my stay. 70 km from Red Star Raceway, close to the mall, but still quiet enough so you can relax.

Sherene V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim woonstel.

Ons eenheid was skoon en gemaklik, die buitekant is heerlik met tafels en stoele om 'n drankie te geniet. Swembad was mooi skoon. Die gastehuis se hond is baie vriendelik en dierbaar, het ons glad nie gesteur nie. Die kamer was baie gemaklik en gemaklike beddegoed.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Many thanks for your review.
We wish you a great weekend and look forward to seeing you again soon.
Regards,
Sandra

Sun Ray Guest House
Cato O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cato O
Enkelreisiger

Net oorgeslaap en kon oor niks kla nie.

Vriendelik ontvang, was veilig en baie naby aan L/s Wierdapark waar ek 'n konferensie bygewoon het.

Cobus L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Saam met vriende

Fantasties.

Baie goeie diens, baie vriendelike mense.

Charmain S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Lekker groot en netjiese selfsorgwoonstel. Net jammer dat die DStv bietjie probleme gegee het.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Our sincere apologies for the DStv problems.
We will endeavor to correct it.
Have a great day.
Regards,
Sandra

Sun Ray Guest House
Monita L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monita L
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Netjies, mooi woonstel wat alles het wat jy benodig. Vriendelike en hulpvaardige staff. Swembad en Jacuzzi heerlik.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Many thanks, Monita.
We truly appreciate the review.
Have a great day.
Regards,
Sandra

Sun Ray Guest House
Martha C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan gerus slaap, want dit is 'n veilige omgewing.

Het baie lekker gebly. Is vriendelik ontvang en het goeie diens gekry.

Sun Ray Guest House's terugvoer

Many thanks Martha.
Have a truly blessed 2017.
We hope to see you again.
Regards,
Sandra.

Sun Ray Guest House
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrikstraat 159, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDVlNGY0LTI5ZTQtNDEzMS05OWU1LWVlNDFkMDAxY2IwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 159 Hendrik Street Wierdapark 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.860791441789 28.146522259717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za