LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+115
Selfsorg in Garsfontein

Sunbird Garden Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daarom nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by die tariewe vir weeksdae ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is ongeveer 400 m van die Faerie Glen-hospitaal en in die omgewing van die nuwe Menlyn Main- en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen-natuurreservaat en slegs 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 358 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vanessa V
Gesin met tieners
5.0
Sal aanbeveel. Was puik, netjies en skoon.
Okt 2026
Lizelle V
Saam met vriende
5.0
Ristige, skoon en veilige verblyf. Uitstekende verblyf met alles wat nodig is. Skoon en veilig. Ons was 'n groep van 12 en het heerlik op die grasperk...
Sien meer
Okt 2026
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en sal weer daar oorslaap! Ons het baie lekker gebly. Die huis was pragtig skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Gasheer is ook ba...
Sien meer
Okt 2026
Sonette M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, veilige parkering, stil straat, sentraal geleë. Ons het heerlik hier tuisgegaan. Sal beslis weer hier bespreek.
Okt 2026
Annewi V
Saam met vriende
5.0
Veilige verblyf naby alles wat jy nodig het. Sunbird Garden Cottage. Ons het ’n heerlike verblyf gehad! Dit is beslis waarde vir geld en die cottage i...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 358

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 358 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832