Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundew Flat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Sundew Flat
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Sonja S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Gesin met tieners

Teleurstellend!

Sundew was nie skoongemaak toe ons daar arriveer nie. Die vloere was baie vuil. Onder die matte was baie vuilgoed en ek het die matte buite geskud. Die kombuiskaste was vuil. Die stoep se vloer was ook baie vuil. Die pype onder die wasbak lek in die kas en op die vloer. Die inverter is binne in die leefarea geïnstalleer en maak 'n verskriklike geraas, dag en nag! Die alarm vir die boonste vloer en ander gaste is oorverdowend hard binne in Sundew. Dit word aan en af gesit deur gaste en skoonmakers. Gaste wat bo rondloop, kan duidelik gehoor word. Die stoep sou lekker wees, maar ander huis se gaste parkeer reg voor die stoep! Elke dag is daar 3 voertuie. Dan kan jy nie die see sien nie. Die matrasse is baie hard en ongemaklik. Die duvets is te klein vir al 3 enkelbeddens. Die yskaste is baie oud en was nie koud toe ons arriveer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundew Flat se terugvoer

Interessant dat die gaste net voor julle, presies die teenoorgestelde gesê het. Wel, mens kan seker nie almal tevrede stel nie. Ons kan ongelukkig nie bure vra om nie in hulle eie parkeerareas te parkeer nie.

Sundew Flat
Carla P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Gesin met tieners

Lovely views.

The location is perfect, with amazing views. The kitchen is well-equipped and lovely. The beds are very comfortable. The place would benefit from a renovation, but overall great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 970
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 970
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napier-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10339eac9f26b261736d116bafdd0de5090c9a16ef1e96fd4532747884ebf54ee37c62a38c8476747215db552e13c2a1b311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 8 Napier Steet Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670485627905 20.232128815344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem