- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R526 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sundowner Lodge and Caravan Park is in Piet Retief geleë en bied verskeie verblyf- en kamp-opsies. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus en is ook die perfekte plek vir oornagverblyf onderweg na Mosambiek.
Die verblyf bestaan uit standaard-chalets, selfsorgkamers, selfsorg-eenhede en wittebroodsuites. Verder spog Sundowner Lodge met 6 karavaan- en kampeerplekke met skoon, gehalte-ablusiegeriewe.
Daar is 'n wildkamp met 4 luukse, oopplan-houthutte. Elke huis het 2 slaapkamers, 'n houtdek en braaigeriewe.
Daar is verskeie doendinge en dienste op die perseel en in die omgewing beskikbaar, soos die Waffle Shack Restaurant en die SunActive Gym, 'n swembad en die Sundowner Sportkroeg waar jy lekker sportswedstryde kan kyk.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Sundowner Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga